Goeie dag Mense sรช gereeld vir my ( en dalk vir jou ) : โKyk mooi na jouselfโ. En ten spyte van al ons voorsorg voel ons kwesbaar en broos. Ons almal ken mense wat โversigtigโ lewe en tog positief vir Covid 19 getoets het. En as ons eerlik is : ons verstaan nie regtigContinue reading "Kyk mooi na jouself"
Somtyds-Oomblikke
Somtyds Here twyfel ek; ek is maar net mensโฆ Somtyds Here is ek bekommerd en oorval vrees vir die toekoms my. Somtyds Here is ek bang vir wat mรดre dalk kan bring... Somtyds Here voel ek net alleen al is daar mense oral rondom my. Maar in my stil-word-tyd, besef ek weer: U is Heer.Continue reading "Somtyds-Oomblikke"
Wyshede vir die dag
Hoop "Hoop word gebore daar waar 'n mens bo jou eie wanhoop uitstyg deur betrokke te raak by die vreugde en pyn van ander. Hoop groei in kommunikasie met jou naaste." - Jurgen Moltmann- "Ek weet nie wat die toekoms inhou nie, maar ek weet Wie die toekoms in Sy hande hou." -E. Stanley Jones-Continue reading "Wyshede vir die dag"
Here ek gee oor
Luister net na hierdie mooi lied: "Here ek gee oor. Hier is my hart. Lei my op die regte pad. Kom neem weg my vrees. Vul my Here met U Heilige Gees." https://youtu.be/OTZRWMR733k
2000 Jaar oue Bybelse boekrol ontdek
Israelse argeoloรซ het Dinsdag tientalle nuut ontdekte Bybelse rolfragmente onthul wat na raming sowat 2 000 jaar oud is. Die perkamentfragmente wissel van net 'n paar millimeter tot die grootte van โn vingernael (foto bo). Die Israelse Oudhedeowerheid (IAA) vertel dat dit die eerste keer in nagenoeg sestig jaar is wat argeologiese opgrawings in dieContinue reading "2000 Jaar oue Bybelse boekrol ontdek"
Wees โn seรซn vir ander
Jy moet jou naaste liefhรช soos jouself (Matt. 22:39) Ons loop almal gevaar om selfgesentreerd te raak. Indien jy โn vervulde, vrye en bevredigende lewe wil lei, het jy mense rondom jou nodig. Mense wat jy kan liefhรช en dien. Dit is slegs deur liefdevolle diens dat jy kan groei tot geestelike en verstandelike volwassenheid. Continue reading "Wees โn seรซn vir ander"
Die Here is my herder
'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaietot die eer van sy Naam. Selfs al gaan ek deur donker dieptes, salContinue reading "Die Here is my herder"
Seรซninge wat wegkruip
God stuur sy kleine engeltjies op so baie maniere na my en jou. Soms stuur Hy hulle as wonderwerke en maak ons harte bly. Hy doen niks sonder 'n doel nie - en dis alles deel van Sy groot plan, Om Sy seen oor kinders uit te stort, so goed as Hy maar kanโฆ ElkeContinue reading "Seรซninge wat wegkruip"