

Kom Sondag Kerk toe. Bring jou hart na die Here en kom luister na Sy boodskap vir jou. Ons wil jou graag hier hรช.
Wees deel van ons Kerk-Familie
SONDAE EREDIENSTE
01 Oktober tot 31 Maart 09H00
01 April tot 30 September 09H30
Kategese, Graad R tot 3 Tydens die Erediens en Graad 4 en ouer, direk na die Erediens.

Welkom by die gemeente !
Hier is dit nie van belang of iemand Griek of Jood is nie, besny of nie besny nie, andertalig, onbeskaaf, slaaf of vry nie. Hier is Christus alles en in almal.
Kol 3:11
So ‘n bietjie van ons geskiedenis:
Kraaifontein Noord 50ste Feesjaar 2021
& Kersfees 2020
Vir vorige aanlyn dienste (gedurende Covid tyd) kan die volgende skakel gebruik word: Youtube.
Lees elke maand saam met ons:
Nuutste Artikels
Inspirasie vir die dag, nuusbrokkies, mooi dagstukke en nog meer. So ‘n ietsie van alles…
Waar u ons kan kry
As u nuut is in die gemeente, kan u enige van die predikante skakel (kontak ons) of u inligting gee aan die kerkkantoor.


