
Jy kan ook bietjie loer op ons Youtube kanaal vir ‘n argief video of twee:

LiG Tydskrif (aanlyn)
U is welkom
by ons Eredienste op Sondae om 09H30
Kom wees deel van ons kerk-familie.
As jy nog altyd wou inskakel by ‘n kerk, maar jy het nie geweet hoe en waar nie, kom maak ‘n draai by ons. Ons het Diakens nodig, en mense wat graag vir die Here wil werk. Ons wil ons gemeente uitbou. Ons wil saam die Here dien, en Sondae verwelkom ons al ons kerkfamilie by die deure. Ons verwelkom almal in ons gemeente en dit sal so lekker wees om jou hier te sien. Ons hoop om jou ook hierdie Sondag te sien.
Is jy al deel van ons Facebook groepie?
https://www.facebook.com/ngkerkkraaifonteinnoord
Ons Dagboek
Volg ons Aktiwiteite bladsy vir nuwe gebeure in die kerk.
Bly op hoogte en lees interressante artikels, briewe, rubrieke en vele meer. Die Kerkbode is aanlyn beskikbaar:

