Goeie dag Mense sê gereeld vir my ( en dalk vir jou ) : “Kyk mooi na jouself”. En ten spyte van al ons voorsorg voel ons kwesbaar en broos. Ons almal ken mense wat “versigtig” lewe en tog positief vir Covid 19 getoets het. En as ons eerlik is : ons verstaan nie regtigContinueContinue reading “Kyk mooi na jouself”
Category Archives: Uncategorized
Somtyds-Oomblikke
Somtyds Here twyfel ek; ek is maar net mens… Somtyds Here is ek bekommerd en oorval vrees vir die toekoms my. Somtyds Here is ek bang vir wat môre dalk kan bring… Somtyds Here voel ek net alleen al is daar mense oral rondom my. Maar in my stil-word-tyd, besef ek weer: U is Heer.ContinueContinue reading “Somtyds-Oomblikke”
Wyshede vir die dag
Hoop “Hoop word gebore daar waar ‘n mens bo jou eie wanhoop uitstyg deur betrokke te raak by die vreugde en pyn van ander. Hoop groei in kommunikasie met jou naaste.” – Jurgen Moltmann- “Ek weet nie wat die toekoms inhou nie, maar ek weet Wie die toekoms in Sy hande hou.” -E. Stanley Jones-ContinueContinue reading “Wyshede vir die dag”
Here ek gee oor
Luister net na hierdie mooi lied: “Here ek gee oor. Hier is my hart. Lei my op die regte pad. Kom neem weg my vrees. Vul my Here met U Heilige Gees.” https://youtu.be/OTZRWMR733k
2000 Jaar oue Bybelse boekrol ontdek
Israelse argeoloë het Dinsdag tientalle nuut ontdekte Bybelse rolfragmente onthul wat na raming sowat 2 000 jaar oud is. Die perkamentfragmente wissel van net ‘n paar millimeter tot die grootte van ‘n vingernael (foto bo). Die Israelse Oudhedeowerheid (IAA) vertel dat dit die eerste keer in nagenoeg sestig jaar is wat argeologiese opgrawings in dieContinueContinue reading “2000 Jaar oue Bybelse boekrol ontdek”
Wees ‘n seën vir ander
Jy moet jou naaste liefhê soos jouself (Matt. 22:39) Ons loop almal gevaar om selfgesentreerd te raak. Indien jy ‘n vervulde, vrye en bevredigende lewe wil lei, het jy mense rondom jou nodig. Mense wat jy kan liefhê en dien. Dit is slegs deur liefdevolle diens dat jy kan groei tot geestelike en verstandelike volwassenheid. ContinueContinue reading “Wees ‘n seën vir ander”
Die Here is my herder
‘n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaietot die eer van sy Naam. Selfs al gaan ek deur donker dieptes, salContinueContinue reading “Die Here is my herder”
Seëninge wat wegkruip
God stuur sy kleine engeltjies op so baie maniere na my en jou. Soms stuur Hy hulle as wonderwerke en maak ons harte bly. Hy doen niks sonder ‘n doel nie – en dis alles deel van Sy groot plan, Om Sy seen oor kinders uit te stort, so goed as Hy maar kan… ElkeContinueContinue reading “Seëninge wat wegkruip”