2000 Jaar oue Bybelse boekrol ontdek

Israelse argeoloë het Dinsdag tientalle nuut ontdekte Bybelse rolfragmente onthul wat na raming sowat 2 000 jaar oud is. Die perkamentfragmente wissel van net ‘n paar millimeter tot die grootte van ‘n vingernael (foto bo). Die Israelse Oudhedeowerheid (IAA) vertel dat dit die eerste keer in nagenoeg sestig jaar is wat argeologiese opgrawings in dieContinueContinue reading “2000 Jaar oue Bybelse boekrol ontdek”

Wees ‘n seën vir ander

Jy moet jou naaste liefhê soos jouself (Matt. 22:39) Ons loop almal gevaar om selfgesentreerd te raak.  Indien jy ‘n vervulde, vrye en bevredigende lewe wil lei, het jy mense rondom jou nodig.  Mense wat jy kan liefhê en dien.  Dit is slegs deur liefdevolle diens dat jy kan groei tot geestelike en verstandelike volwassenheid. ContinueContinue reading “Wees ‘n seën vir ander”