2000 Jaar oue Bybelse boekrol ontdek

Israelse argeoloë het Dinsdag tientalle nuut ontdekte Bybelse rolfragmente onthul wat na raming sowat 2 000 jaar oud is. Die perkamentfragmente wissel van net ‘n paar millimeter tot die grootte van ‘n vingernael (foto bo). Die Israelse Oudhedeowerheid (IAA) vertel dat dit die eerste keer in nagenoeg sestig jaar is wat argeologiese opgrawings in dieContinueContinue reading “2000 Jaar oue Bybelse boekrol ontdek”