Ons is almal maar net voetslaners op reis na more. Elkeen met sy eie bagasie, uitgetrapte gister-skoene en 'n padkaart van hoop. Here ek wil graag iemand wees wat veldblomliefde vir ander pluk, slukkies lewenswater uitdeel en ander help om te bly loop na lig en te bly glo aan U. -onbekend-
Maandblad – Mei 2023
‘n Briefie aan jou: Kind van My hart, vir jou roep Ek al van eeue gelede met die “op die man af” opdrag ………… volg My. Met hierdie woorde het Ek ook bedoel …. “net soos jy is”. Ek het beslis nie by hierdie woorde gevoeg, nadat jy genoeg geld gemaak het nie. Ek hetContinue reading "Maandblad – Mei 2023"
Maandblad – April 2023
Waar is Jesus? As Jesus opgestaan het, moet Hy êrens wees, sê ’n bekende skrywer in ’n boek oor die Christelike geloof. Jesus moet êrens wees – maar waar? Waar is Jesus? Ons leer van kleins af vir ons kinders:Jesus bly in jou hartjie. Daar is twee redes waarom ons dit doen. Eerstens hoefContinue reading "Maandblad – April 2023"
Maandblad – Maart 2023
Ons is nou in die Lydenstyd. Dit is die tyd in die kerklike jaar waarin ons in die besonder dink aan Jesus wat oppad is na die kruis. Hy is op die lydensweg – die via dolorosa – soos Jan de Wet se lied – die weg van smart en pyn. Die lydenstyd lei danContinue reading "Maandblad – Maart 2023"
Maandblad – Februarie 2023
Sjoe, die jaar is al voluit aan die gang. Dit word vertel dat hierdie tyd van die jaar eintlik nogal moeilik is vir mense. Baie mense kom van ’n redelik rustige vakansietyd en met goeie voornemens begin hulle die jaar en dan ... loop hulle, hulle vas in die ou probleme van laasjaar en danContinue reading "Maandblad – Februarie 2023"
Maandblad – Januarie 2023
‘n Briefie uit die Bo-Kamer (Lees Joh. 8:36) Van van My kinders se grootste verlange is om vry te wees – vry van bekommernis, van knellende slawerny, vrees, en van alles wat hulle aan bande lê My kind daar sal altyd beperkings wees. Soms moet jy juis sekere grense aanvaar om jou vryheid te beskerm.Continue reading "Maandblad – Januarie 2023"
Maandblad – Desember
GEDAGTES IN KERSTYD ‘n Kindjie is gebore om onder mense te kom loop. God het sy Seun gestuur, Hy het na die aarde toe gekom. Hy is die Middelpunt van ons verlange en hoop. Hy het ons kom leer hoe om liefde te laat blom. Jesus, ons Middelaar, U deel liefde en genade Ons loofContinue reading "Maandblad – Desember"
Maandblad – November
God is steeds op die troon (Jesaja 55: 8 NLV) God het gesê: “My gedagtes is anders as julle s’n… Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is… my gedagtes hoër as julle gedagtes” (verse 8-9 NLV). Totdat jy nie vrede maak met die feit dat God nie soos jy dink nie,Continue reading "Maandblad – November"
Maandblad – Oktober
“Dankie, Here. Amen.” Toe ek klein was, is ek grootgemaak met die gedagte van eerbied vir die “dienaar” van God, soos my oupa die dominee genoem het. Ons het saans aandgodsdiens oor die radio geluister na ete voor ons as gesin “boeke gevat” het en ek en my sussie mag nie gegiggel het oor dieContinue reading "Maandblad – Oktober"
Maandblad – September
Ons is nou in Koninkrykstyd. Dit is die tyd in die kerklike jaar van na Pinkster (die uitstorting van die Heilige Gees) tot en met Advent (die afwagting van Jesus se koms). In die Bybel het ons die boeke oor die Konings van Israel. Dit is baie hartseer om te dink dat by meeste vanContinue reading "Maandblad – September"