Ds Johann Theron
084 705 1424
Kerkantoor
Tel.: 021 988 3384 (kantoor ure 10H00 tot 12H00 Dinsdae tot Vrydae)
Epos: ngnoordkerk@gmail.com
Stuur vir ons ‘n boodskap:
Bankbesonderhede vir betalings en donasies kan by die Kerkkantoor gekry word: (021) 988-3384
POPIA Wetgewing
U kan ons gemeente se Inligtingsbeleid en Prosedure Handleiding hier aflaai en lees:
• Beswaar teen verwerking van persoonlike inligting (vorm 1)
• Versoek om regstelling of skrapping van persoonlike inligting of vernietiging of
skrapping van rekord van persoonlike inligting (vorm 2)
• Aansoek om die toestemming van ’n datasubjek vir die verwerking van persoonlike
inligting vir die doel van direkte bemarking (vorm 4)
PAIA: Artikel 51(1)(b)
In terme van die bepalings van Artikel 10 van die Wet, sal ’n gids deur die Suid-Afrikaanse
Menseregtekommissie saamgestel word met inligting wat verlang mag word deur ’n persoon wat ’n reg wil uitoefen soos beoog in die Wet. Die gids sal beskikbaar gemaak word deur die SuidAfrikaanse Menseregtekommissie in al die amptelike tale en is verkrygbaar by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie. Die volledige Wet is hier vir u insae beskikbaar: Wetgewing Artikel 51(1)(b)
Voltooide vorms kan ingedien word by kerkkantoor of per epos aan: ngnoordkerk@gmail.com