Kom lag en gesels saam : Sondae van 10H00 tot 10H45.
My GOD is so big and so strong and so mighty There’s nothing my GOD cannot do
Luister-Stories vir Oud en Jonk
‘n Luister-storie: Die Skepping‘n Luister-storie: Adam en Eva‘n Luister-storie: Noag en die Ark‘n Luister-storie: Noag ‘n nuwe begin‘n Luister-storie: Die eerste Palm SondagAbram 1: Abram gaan op reisAbram 2: ‘n God wat sienAbram 3: Abraham en Sara lagAbram 4: Die belofte word waarAbram 5: Die offerDie eerste Palm SondagDie Uittog (1)Die Uittog (2)Die Uittog (3)Die Uittog (4)Die Uittog (5)Die Uittog (6)Die Uittog (7)Die Uittog (8.1)Die Uittog (8.2)Josef – Die gunsteling Josef – Die wrede planJosef – Die slaafJosef – Die slaaf word ‘n heerserJosef – Die planmakerJosef – Die versoeningMoses – Die baba in die mandjieMoses 2 – ‘n Hebreër in die paleisMoses 3 – Die bos wat nie uitbrand nieMoses 4 – Slange, sere, bloed en swaarkryMoses 5 – ‘n God bo alle godeMoses 6 – Die laaste waarskuwingMoses 7 – Die eerste Paasfees
Kinderpret met Bybel-Media Die skoolvakansie is op ons en Bybel-Media het gesorg vir talle opsies om die kleinspan skermloos bedrywig te hou. Kyk gerus hier na hulle versameling prettige aktiwiteitsboeke, Aktiwiteitsbybels en storieboeke.
Daar is inkleurboeke wat hulle sal help om versies te onthou en pretboeke met speletjies om kritiese denke en kreatiewe probleemoplossing te ontwikkel. Vindingryke vingerverfboeke neem hulle op avonture met bekende Bybelstories en die plakkerboeke sal hulle vir ure besig hou. Klik hier vir Bybel-Media se aanlynwinkel.
Raak betrokke by ons jeug aktiwiteite. Almal welkom!