Skip to content

NG Kerk Kraaifontein Noord

Hier is Christus alles en in almal

  • Welkom
  • Bly Ingelig
  • Wat Gebeur
  • Nuus
  • Jeug
  • Seniors en Families
  • Fotos
  • Kontak Ons

Category Archives: Uncategorized

Maandblad – Augustus

En so kom ek by die laaste kwartaal van my bediening by Kraaifontein–Noord. En wat ‘n voorreg was dit nie. Dankie dat jy my verdra het . Vir my voel dit asof die tyd baie vinnig verby gegaan het. Voel soos gister wat ek hier begin het (15 April 1985  – 37 jaar gelede). NouContinueContinue reading “Maandblad – Augustus”

Posted byngkraainAugust 16, 2022Posted inUncategorizedLeave a comment on Maandblad – Augustus

Maandblad – Julie

Goeie dag Ons ken mos nie regtig konings nie. Die naaste aan ‘n koning waarvan ons hoor is koningin Elisabet van Engeland, maar weet eintlik ook maar net dat sy al baie lank regeer en meeste van ons weet ook nie eintlik waaroor sy regeer nie, want daar is dan ‘n regering en parlement watContinueContinue reading “Maandblad – Julie”

Posted byngkraainAugust 16, 2022Posted inUncategorizedLeave a comment on Maandblad – Julie

Maandblad – Junie

Goeie dag Ek het sedert 1985, omtrent elke oggend wakker geword met die geluid van voëltjies; wat my herinner het aan God se sorg en van God wat weet van my, en met my is. (MATTEUS 10:29-31 NLV “Julle weet dat twee mossies vir ’n skamele sent verkoop word. Tog beland nie een van hulleContinueContinue reading “Maandblad – Junie”

Posted byngkraainAugust 16, 2022Posted inUncategorizedLeave a comment on Maandblad – Junie

Maandblad – Mei 2022

Hallo almal In die lydenstyd het ons in die besonder gedink aan Jesus wat die lydensweg moes gaan ter wille van ons. Dit is baie maklik om te dink dat Jesus en ons nou klaar is met lydenstyd, want Hy het dan opgestaan uit die dood. Dit is belangrik dat ons moet onthou dat dieContinueContinue reading “Maandblad – Mei 2022”

Posted byngkraainAugust 16, 2022August 16, 2022Posted inUncategorizedLeave a comment on Maandblad – Mei 2022

Maandblad: April 2022

Hallo almal 14 April 1985  is ek as predikant in die gemeente bevestig . Ek onthou nog goed dat ek daardie aand uit 1 Kor.15 gepreek het. Ek haal net die laaste 2 verse aan : 57 “Aan God kom ons dank toe – Hy wat aan ons die oorwinning oor die sonde en dieContinueContinue reading “Maandblad: April 2022”

Posted byngkraainMarch 30, 2022Posted inUncategorizedLeave a comment on Maandblad: April 2022

Maandblad: Maart 2022

Ons begin Maart 2022 met As-Woensdag, wat ook die begin is van die lydenstyd. Dit is die tyd in die kerklike jaar waar ons dink aan Jesus se lyding tot en met Paasfees in middel April vanjaar. Nou is dit so dat ons as mens nie eintlik so baie hou van lyding en om daaroorContinueContinue reading “Maandblad: Maart 2022”

Posted byngkraainMarch 15, 2022Posted inUncategorizedLeave a comment on Maandblad: Maart 2022

Maandblad: Februarie 2022

Sowaar die tweede maand van 2022. Ek het gewonder: “wat is belangrik in jou lewe?”. Vir Josia (‘n mens kan sê : dit was sy afskeidsboodskap aan die Volk) was dit belangrik om vir die volk vir wie hy omgee, te sê : Josua 24: 14 “Betoon dan nou eerbied aan die Here en dienContinueContinue reading “Maandblad: Februarie 2022”

Posted byngkraainMarch 15, 2022Posted inUncategorizedLeave a comment on Maandblad: Februarie 2022

Maandblad – Januarie 2022

’n Nuwe jaar! Nuwe voornemens? Nuwe probleme? Miskien is dit vir ons nogal moeilik om nog genoeg moed te hê, om te hoop op iets nuuts. Miskien het ons al so oud geword dat ons moeilik nog kan dink dat iets nuuts kan gebeur. Ons vorige drome van ’n nuwe jaar het ons dalk alContinueContinue reading “Maandblad – Januarie 2022”

Posted byngkraainMarch 15, 2022Posted inUncategorizedLeave a comment on Maandblad – Januarie 2022

Tyd: Desember 2021

Ek weet nie van jou nie, maar ek hoor gereeld mense (oud en jonk) sê : “ek is moeg”. Ja, dit was ‘n anderse jaar. Daarom hoop ek van harte dat ook jy in die tyd wat kom, ‘n tyd vir jouself sal kry (‘me-time’, waar jy nie net gee nie, maar ook kan ontvang).ContinueContinue reading “Tyd: Desember 2021”

Posted byngkraainDecember 14, 2021December 14, 2021Posted inUncategorizedLeave a comment on Tyd: Desember 2021

Maandblad – November 2021

Ons leef in ’n baie verwarrende tyd in ons kerk. Daar is baie stemme oor baie sake. Dan kry ons nog baie stemme van buite of op ons fone wat ons baie keer meer verwar as wat dit vir ons help. In ’n tyd wat nogal besonder ingewikkeld is, is dit goed dat ons mekaarContinueContinue reading “Maandblad – November 2021”

Posted byngkraainDecember 14, 2021December 14, 2021Posted inUncategorizedLeave a comment on Maandblad – November 2021

Posts pagination

Newer posts 1 2 3 Older posts

Volg Ons

  • Facebook
  • YouTube

Ure

SONDAE
Dienste, 09:00 - 10:00
Kategese, 10:00 - 11:00

KERKKANTOOR
Dinsdae - Vrydae, 10:00 - 12:00
021 988 3384
NG Kerk Kraaifontein Noord, Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • NG Kerk Kraaifontein Noord
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • NG Kerk Kraaifontein Noord
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar