Hoop
“Hoop word gebore daar waar ‘n mens bo jou eie wanhoop uitstyg deur betrokke te raak by die vreugde en pyn van ander. Hoop groei in kommunikasie met jou naaste.”
– Jurgen Moltmann-
“Ek weet nie wat die toekoms inhou nie, maar ek weet Wie die toekoms in Sy hande hou.”
-E. Stanley Jones-
Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreuge en vrede vervul…
-Romeine 15:13